Willie Jordaan op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast span het met Willie Jordaan gesels om te hoor hoe dit deesdae met hom gaan. Willie Jordaan is die pa van wyle Theuns Jordaan, wie sy seun en vrou binne 'n week van mekaar verloor het in dieselfde jaar waarin sy plaashuis afgebrand het.
20 Jul 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min