Marno Muller se ma praat met die Good Morning Breakfast

Loading player...
Shandor Potgieter het met Marno se ma, Helga gesels oor die pad wat hulle gestap het met Marno wat in die hospital was na die insident in Mei vanjaar waar Marno deur sy baadjie gewurg was op 'n glyplank by sy kleuterskool.
20 Jul 2022 5AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min