Anton en Rouchelle | Karlien van Jaarsveld gesels oor haar nuwe lied "Lief"

Loading player...
Die ontbytspan (Anton en Rouchelle) gesels met die Afrikaanse superster, Karlien van Jaarsveld, en die SAMA benoemde sanger en liedjieskrywer, Jacob Swann, wat kragte saam snoer om 'n duet te bring wat jou na jou asem sal laat snak. Iets aan hierdie liedjie raak diep in jou siel.
22 Jul 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min