NWU JOOL 2022: Refentse en Reën op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Met die NWU Potchefstroom kampus se Jool wat weer terug is het die Good Morning Breakfast span met kunstenaars gesels wat daar gaan wees om op te tree. Refentse saam met Richann en Nolene van Reën was op die Good Morning Breakfast om meer te gesels oor die NWU JOOL 2022 en hulle nuwe liedjie Skobbejak. Hulle het ook die speletjie "Skobbejak of net plein swak" gespeel. NWU JOOL keer op 28 en 29 Julie terug.
27 Jul 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min