NWU JOOL 2022: Sunset Sweatshop on the Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het gesels met kunstenaars wat by vanjaar se NWU Potchefstroomkampus JOOL gaan optree. Ian van Sunset Sweatshop het met die Good Morning Breakfast gesels oor vanjaar se JOOL en wat die publiek kan verwag.
27 Jul 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min