"Spring clean' jou tuin

--:--
Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein verduidelik hoe om jou tuin te berei vir lente met kompos en kunsmis.
27 Jul 2022 Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

Praktiese wenke om jou vrugtebome voor te berei

Christo Coetzer deel praktiese wenke oor hoe om jou vrugtebome nou voor te berei sodat hulle meer sal dra met oestyd. Hy gesels ook oor wat om hierdie tyd van die jaar te plant vir 'n florerende lentetuin.
2 Aug 2 min

Behoorlike grondvoorbereiding vir die lente

Hierdie week deel Christo Coetzer kundige wenke oor behoorlike grondvoorbereiding vir die lente en beklemtoon premium produkte om jou tuin hierdie seisoen 'n voorsprong te gee.
26 Jul 3 min

Voorbereiding van jou tuin vir die lente

In hierdie episode deel Christo Coetzer praktiese wenke vir jou tuin hierdie seisoen. Leer hoekom nou die perfekte tyd is om vrugtebome en rose te snoei, hoekom jou plante meer water nodig het, en hoe die inwerk van kompos in die grond jou tuin vir sukses kan voorberei.
19 Jul 3 min

Wenke om jou eie groentetuin te skep

Christo Coetzer van die bekroonde Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad om jou tuin in 'n lushof te omskep.
19 Oct 2024 3 min

Kies pragtige rose vir jou tuin

Christo Coetzer van die bekroonde Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad om jou tuin in 'n lushof te omskep.
12 Oct 2024 3 min