NWU JOOL 2022: Die Heuwels Fantasties

Loading player...
Met die NWU Potchefstroom kampus se Jool wat weer terug is het die Good Morning Breakfast span met kunstenaars gesels wat daar gaan optree. Hunter Kennedy was op die Good Morning Breakfast om oor hierdie jaar se Jool en waaroor dit gaan te gesels.
28 Jul 2022 6AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min