NWU JOOL 2022: Francois van Coke op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het gesels met kunstenaars wat by die NWU Potchefstroomkampus Jool gaan optree. Francois van Coke het vanjaar se Jool bespreek en waaroor dit gaan. Hy het ook met Sentraal-Suid-Afrika gedeel hoe sy gesin sy kinders met 'n gevoel van vrygewigheid probeer grootmaak.
28 Jul 2022 6AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min