Is self-vergifnis 'n Bybelse konsep?

--:--
Die onderwerp van self-vergifnis word algemeen gepreek, maar is dit bybels? Ons gesels met Evangelis Deon Wessels en Ds Jaco Strydom oor of dit Bybels is om jouself aller eers te vergeef voor jy ander kan vergewe
29 Jul 2022 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Brandpunt Its not GOD's fault

Wynand gesels met Ds Braam Klopper en Lourentia De Kok oor mense wat partykkeer God blameer vir die gebroke wereld waarin ons bly en die dinge wat met ons gebeur.
25 Jul 24 min