Kroonstad wen Kwêla Dorp van die jaar

Loading player...
Die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter het met Pieter Van Rensburg van Ignite & Revive gesels na dit onthul is dat Kroonstad Kwêla se "Dorp van die jaar" kompetisie gewen het.
1 Aug 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min