Landbounuus-podcast: Eerste vrag graan verlaat die Oekraïne

Loading player...
Die eerste skip met ‘n vrag graan het ‘n hawe in die Oekraïne verlaat, ingevolge ‘n ooreenkoms tussen Rusland en die Oekraïne wat in Turkye onderteken is.
1 Aug 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min