Mathys Roets op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Maandagaand moes Mathys Roets op die plaas Jules van die Karoo optree. Maar op pad soontoe het sy motor begin probleme gee en gaan staan toe hy ' n ompad langs ' n treinspoor geneem het. Hy het sy rolstoel opgelaai en in die pad geloop, want hy het geweet niemand gaan hom daar soek nie. Die Good Morning Breakfast span het met Mathys opgevang om oor die gebeurtenis te gesels.
11 Aug 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min