Landbounuus-podcast: Kommer oor uitbraak van hondesiekte in Noord-Kaap

Loading player...
Kommer heers in dele van die Noord-Kaap oor 'n uitbraak van hondesiekte, ook bekend as K9 distemper.
16 Aug 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min