Gerald en Liomee | Generasie Z vir Christus | Line Prinsloo

Loading player...
Generasie Z is jongmense wie God se Koningkryk met groot passie najaag. Line Prinsloo (22) deel oor haar hart vir die GenZ generasie en die landswye byeenkomste waarheen hulle jongmense nooi.
16 Aug 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min