Morne Castelyn: Is skool sport te Aggressief vir kinders?

Loading player...
Net dae nadat Juavan Prinsloo sy nek tydens 'n rugbywedstryd gebreek het, het die Good Morning Breakfast-span met sport wetenskaplike, Morne Castelyn gesels en die vraag aan hom gestel "Is sport op skoolvlak te aggressief vir kinders?"
18 Aug 2022 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min