Vroedvrou: Hoe voel dit om geboorte te skenk?

Loading player...
Shandor Potgieter van die Good Morning Breakfast gesels met vroedvrou, Erna Kotze om te hoor wat met jou liggaam gebeur wanneer jy geboorte skenk en hoe seer dit werklik is om kontraksies te ervaar.
18 Aug 2022 5AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min