Agri-uur: 22 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Die Noord-Kaapse regering het R100 miljoen aan die ontwikkeling van ‘n uitvoerhawe by Boegoebaai naby Alexanderbaai aan die Noord-Kaapse kus toegeken. Volgens die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, is dit ‘n eerste op dié skaal en grote vir die Weskus en die Noord-Kaap. Hy sê die landbousektor sal ook baat hierby vind.
21 Aug 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min