Hoe gereeld moet jy jou hond se tande borsel?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast span het met veearts Brigitta Wessels gesels om uit te vind of dit nodig is om jou hond se tande te borsel en hoe gereeld jy dit moet doen.
23 Aug 2022 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min