Is jy te hard op jouself?

Loading player...
Cliniese Sielkundige Marlene van Niekerk gesels met die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter oor die risikos verbonde daaraan om heeltyd negatief met jouself te wees en hoe om in daardie kopruimte te kom waar jy vir jouself op die skouer kan klop en aanmoedig.
23 Aug 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min