Studente werk aan 'n sonkrag aangedrewe motor

Loading player...
Die Good Morning Breakfast span gesels met meestersgraadstudent Monica van der Walt oor haar span se sonkrag voertuig wat aan die Sasol-sonkrag­uitdaging gaan deelneem.
25 Aug 2022 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min