Waarnemende hoof, Noord-Kaapse gesondheidsdepartement, Riaan Strydom

Loading player...
Die waarnemende hoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement, Riaan Strydom, reageer op 'n voorval waar ‘n hospitaalbussie, wat 18 pasiënte na Kimberley en Bloemfontein vervoer het, Maandagaand by Pofadder moes omdraai nadat die betalingstelsel by die vulstasie die petrolkaart verwerp het.
Die bussie kon dus nie volgemaak word nie en die bestuurder het die pasiënte terug na Springbok geneem. Dit het tot gevolg gehad dat almal se hospitaalafsprake ook gekanseleer moes word.
26 Aug 2022 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pet Ownership Costs – Dr Wiandre Pieters

Interview with Dr Wiandre Pieters from Bloemfontein Veterinary Hospital about the financial responsibility of owning a pet, including routine veterinary care, vaccinations, sterilisation, preventative treatment, unexpected emergencies and the costs pet owners should prepare for.
21 Sep 7AM 16 min