Sentraal Suid-Afrika se Dr. Adele Broodryk kom 3de in die jaar se Comrades

Loading player...
Die Good Morning Breakfast span het met Sentraal Suid-Afrika se Dr. Adele Broodryk gesels na sy die afgelope naweek haar debuut in die Comrades Marathon gemaak het en in die 3de plek geëindig het.
29 Aug 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min