Miljoenêr Albert van Wyk op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Entrepreneur, Eiendomsbelleger en Skrywer van die Top-Verkoper "How to Become a Millionaire at 22", Albert van Wyk het met die Good Morning Breakfast span gesels oor hoe ons, ons persoonlike finansies kan groei, waarom mense moet kyk na entrepreneurskap en waarom almal nie miljoenêrs is nie.
30 Aug 2022 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min