Agri-uur: 13 September, Albertus van Schalkwyk

Loading player...
Een van die produsente, wat in die Jagersfontein-distrik in die Vrystaat geleë is, het tussen 50 en 100 van sy tweelingooie verloor nadat 'n myndamwal gebars het. Volgens die voorsitter van Jagersfontein Boerevereniging, Albertus van Schalkwyk, is hierdie produsent een van twee produsente wat direk deur die voorval geraak is.
12 Sep 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min