#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Hoof (Dr. Pierre Edwards)

Loading player...
'n Man wat diep spore getrap het in die onderwys is voormalige Hoof van die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria, Dr. Pierre Edwards. Nie net was hy 'n kranige rugbyspeler op sy dag nie maar ook die Hoof wat gedurende sy loopbaan Duisende seuns gesien het mans word. Ons vind uit wat dit behels om 'n skoolhoof te wees.
12 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min