Landbounuus-podcast: Agri Securitas Trustfonds skenk R1,9 miljoen vir landelike

Loading player...
'n Bedrag van R1,9 miljoen is deur die Agri Securitas Trustfonds, ’n nie-winsgewende organisasie wat hulle vir landelike veiligheid beywer, uitbetaal om misdaad in die landbougemeenskap te bekamp.
14 Sep 2022 7AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings

Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak. Pannar Saad glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat hul vertroue in hul besluitneming gee. Met ’n gefokusde saadportefeulje…
14 Sep 5AM 3 min

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 2025 10AM 9 min