Agri-uur: 16 September, Cobus van Niekerk

Loading player...
Die boerevereniging van Daniëlskuil hou op 1 Oktober ‘n boeredag wat propvol belangrike inligting sal wees waarby enige boer baat kan vind. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Cobus van Niekerk van die Kuil Boere-unie hieroor.
16 Sep 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min