Konsessies help entrepreneurs om die (diepste) slaggate te vermy

Loading player...
Engela van Loggerenberg - finansiële hoof van Cash Converters en die eienaar van 'n Cash Converters-tak
20 Sep 2022 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min