Agri-uur: 26 September, André van Zyl

Loading player...
Eerlikheid en ‘n passie vir die lewendehawebedryf is twee van die belangrikste eienskappe wat elke afslaer moet besit. ‘n Aslaer moet ook nie net vinnig op sy voete kan dink nie, maar hy moet ook vinnig kan praat. Om meer oor hierdie beroep uit te vind gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met ‘n afslaer van Vleissentraal Port Elizabeth/Kaap, André van Zyl…
25 Sep 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min