Vreeslose ystervrou Dulcie Harris op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Dié sterk Welkom-vrou wat ook bereid is om haar lewe vir 'n ander in gevaar te stel, soos toe sy ingespring het om haar bure op 'n Sondagoggend van 'n gewapende rooftog te red het met die Good Morning Breakfast-span gesels.
27 Sep 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min