Mathys Roets en Jacobus Silver op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Vir More Music Friday het mathys Roets en Jacobus Silver 'n draai by die Good Morning Breakfast-span gemaak en hul talent met Sentraal Suid-Afrika gedeel
30 Sep 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min