Louis van der Westhuizen op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met Louis (Chucky) van der Westhuizen gesels oor die Toyota Challenge en hy het ook die miskonsepsie dat rugby spelers nie altyd so slim is nie verkeerd bewys.
5 Oct 2022 8AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min