Francois Van Coke sê jy is nie alleen nie

Loading player...
Francois Van Coke het met die Good Morning Breakfast-span gesels oor sy nuwe enkelsnit "Nie Alleen Nie" en ook vertel van tye in sy lewe wat hy self baie alleen was.
5 Oct 2022 8AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min