Agri-uur: 6 Oktober, Marina van der Merwe

Loading player...
Miniatuur donkies is nog skaars in Suid-Afrika, terwyl miniatuur perde redelik beskikbaar is. Marina van der Merwe van die miniatuurstoet - Magnificent Miniature Creations (MMC) - sê dié miniatuur diertjies word gewoonlik as troeteldiere aangehou en beskryf dit as ‘n luukse aankoop. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar oor haar stoet gesels…
5 Oct 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min