Die Here sal julle seën - Johann Els

Loading player...
Numeri 6:22-27
Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën: “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee! “So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
13 Oct 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min