Slang kenner Brett Sharp gesels met die Good Morning Breakfast

Loading player...
Met temperature wat nou styg is die gevaar dat jy 'n slang gaan teekom baie groot. Dit Good Morning Breakfast het met die slang kenner Brett Sharp gesels om onder meer uit te vind wat om te doen indien jy deur 'n slang gepik word.
18 Oct 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min