Toyota Cheetahs speler Schalk Ferreria op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Toyota Cheetahs rugbyspeler het 'n draai op die Good Morning Breakfast gemaak en meer oor die Toyota challenge gedeel en die opkomende wedstryd teen die Griquas. Schalk het ook vertel oor die twee keer wat hy sy nek gebreek het.
19 Oct 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min