Borskankerbewustheidsmaand - Nikki gesels met Babbette Labuschagne

Loading player...
Met Oktober as bewusmakingsmaand vir borskanker, het Nikki 'n geselsie gehad met Babbette Labuschagne, wat in 2020 met borskanker gediagnoseer is. Babbette het sedertdien besluit om 'n stem te wees wat meer aandag aan borskanker help bring.
19 Oct 2022 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min