Gebed : Soos Jesus Beveel - Johann Els

Loading player...
Mattues 6:6-7
Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.
“Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene 'n stortvloed van woorde gebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede sal verhoor word omdat hulle baie woorde gebruik. 8Moet dan nie soos hulle maak nie, want julle Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van Hom vra.
20 Oct 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min