Agri-uur: 26 Oktober, Joe Scholtz

Loading player...
Die hoë aanvraag na die Savanna-bokras in Suid-Afrika kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die feit dat dié dier ‘n geharde dier is wat oral kan aanpas. Dit is volgens Joe Scholtz van Ghaap Savannas in die Noord-Kaap, wat self ook ‘n teler is. Hy het met OFM-nuus se Bambatha Giko hierdie besonderse bok gepraat…
25 Oct 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min