Fotograaf vertel hoe sy helder oor dag beroof is

Loading player...
Die Forograaf, Sunette Swanepoel vertel vir die Good Morning Breakfast-span hoe sy en die modelle wie sy afgeneem het helder oor dag beroof is.
27 Oct 2022 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min