Agri-uur: 28 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Die negende veiling van die 2022/23-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van 7 100 bale. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
27 Oct 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min