Die direkteur van Childline praat oor SPAR OFM Carols by Candlelight

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met die direkteur van Childline, Marieta Le Roux gesels oor dit wat Childline vir die gemeenskap doen en hoe Childline gaan baat by die SPAR OFM Carols by Candlelight-konserte.
31 Oct 2022 11PM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min