Agri-uur: 8 November, Theo de Jager

Loading player...
Die landbou-organisasie, Saai, verteenwoordig Suid-Afrikaanse boere by die sewe-en-twintigste sitting van die Konferensie van die Partye, oftewel COP27, in Egipte. Volgens Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, sal die kwessies van Suid-Afrikaanse boere oor die volgende twee weke in meer as 30 vergaderings gehoor word. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
7 Nov 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min