Ivor Swartz se boek - Kies die lewe maak opslae

Loading player...
On te midde van depressie en negatiwiteit steeds die lewe te kies is nie maklik nie. Ivor Swartz vertel hoedat hy telkens kies vir die lewe.
6 Nov 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gemeenskapsopheffing

Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville
11 Apr 43 min

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie…
4 Apr 53 min

Mario Papadopoullos

Jannie Pelser is interviewing artist Mario Papadopoullos who is sharing his testimony and journey
14 Mar 47 min