Pop-sensasie Nitzsché deel haar jongste enkelsnit

--:--
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met pop-kunstenaar, Nitzsché oor haar jongste enkelsnit, 'Only 4 U'.
13 Nov 2022 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Liza Nel sing n nuwe deuntjie met Moes Maar Ek Moenie

In 2023 het die Afrikaanse musiekbedryf die blondekop sangeres Liza Nel leer ken met haar vrolike en tong-in-die-kies liedjie “My Bok”. In 2024 het sy verder haar plek in die bedryf gevestig met die liedjie “Rooi”. En nou is sy terug – en sterker as ooit – met haar beste…
3 Jul 7 min

Jako Meyer versit berge met sy nuwe enkelsnit!

Op 21 Februarie 2025 vrystel JAKO MEYER sy splinternuwe enkelsnit, 'N MAN EN 'N BERG. Dit is sy eerste vrystelling van 2025 en volg op sy suksesvolle enkelsnit 'Ballito'. Die lied, geïnspireer deur JAKO se tyd in die natuur, reflekteer op die berg wat ons as mense skep en saam…
5 Apr 6 min

Alba Vorster kom vertel hoekom sy "Omgekeer' is.

Afrikaanse musiek slaan weer die regte noot aan met Alba Vorster se nuwe vrystelling, Omgekeer. Die liedjie is 'n Afrikaanse pop meesterstuk, geskryf deur Alba self. Met haar unieke interpretasie en diepgaande lirieke bevestig Alba haar plek as een van Suid-Afrika se toonaangewende opkomende kunstenaars.
5 Apr 4 min