Wat is die nut van lastige muskiete?

Loading player...
Liezl Whitehead het haar Meestersgraad voltooi deur muskiete in Suid-Afrika te studeer. Liezl het aan die Good Morning Breakfast-span verduidelik waarom hierdie klein maar irriterende insekte bestaan en watter rol hulle in die ekosisteem speel.
16 Nov 2022 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min