Agri-uur: 14 Desember, Waldo Krugell

Loading player...
Die jongste ekonomiese groeisyfers toon dat die Suid-Afrikaanse landbou-sektor steeds ‘n toppresteerder is. Volgens ‘n ekonoom, Waldo Krugell van die Noordwes-Universiteit, maak die sektor in totaal ʼn klein deel uit van die ekonomie, net 2% van die BBP, maar dit het ʼn derde van die groei van 1,6% bygedra.
14 Dec 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min