Jong man dra sy vellies in Antarktika

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met Mattheus Hendrikus (Kol) Wessels van die Vrystaat gesels na fotos van hom op sosiale media gedeel is waar hy in sy vellies, kortbroek en kortmou hemp in Antarktika gearriveer het.
18 Jan 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min