Dakar 2023: Leander Pienaar

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Leander Pienaar na sy terugkeer van Dakar 2023, waar hy en sy drywer Eben Basson algeheel sewende geëindig het en met die nuwelingprys wegstap.
18 Jan 2023 11PM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min